Woensdag 30 September 2015

Jes 55:8 – 9 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

Leer om God se tydsberekening te vertrou.

 Verjaardae

DV-101 (Jaco) verjaar vandag, mag dit ‘n geseënde dag wees.

Nuwe Lede

Welkom aan Joan Theunisen  – Roepsein DV-123 wat gister aangesluit het.

 Weer

Sonop was om 05H47 en die son gaan vanaand om 18H06 onder.

Die temperatuur is tans 17 en die maksimum voorspelde temperatuur is 30.

 Aankondigings

  1. Radio Toetse – BS-52 doen vanaand se radio toetse. Die eerste halfuur is vir die junior lede. Daar sal ook digitale radio toetse wees tussen 20:00 en 20:15

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DD-15 Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte