Vrae & Antwoorde

  • Wie kan aansluit by die Brakpan Radio Groep ?

Alle Blanke, Afrikaans sprekende Christene

  • Moet ek ‘n radio koop ?

Ja. Ons het Zello en Whatsapp getoets en gevind dat dit nie geskik is vir nood kommunikasie.

  • Kan ek my eie radio gebruik ?

Ja, solank dit ‘n Kirisun dPMR radio is of geskikte DMR radio.

  • Hoeveel kos die radio’s ?

DMR radio’s is beskikbaar teen R2350-00 elk.

  • Hoeveel kos dit om aan te sluit ?

Aansluiting is R200-00.

  • Wat is die maandelikse koste ?

Die maandelikse netwerk fooi is R140-00 vir 2024 en R150-00 per maand vir 2025

  • Hoe sluit ek aan ?

Stuur ‘n e-pos na brakpanradiogroep@gmail.com of skakel 074-550-1007 (gedurende kantoor ure) om afspraak te reël.

  • Moet ek patrollies / reaksie doen ?

Patrollies / reaksie en enige ander BRG aktiwiteite is heeltemal vrywillig.

  • Wat gebeur indien ek nie meer deel wil wees van die BRG ?

Daar is geen kennis tydperk. Lede bly egter verantwoordelik vir diens fooie solank daar gelisensieerde frekwensies op radio is. Dit is die lid se plig om alle radio toerusting per afspraak na die kantoor te bring vir verwydering van frekwensies. Indien daar enige krediete is, sal dit aan die lid uitbetaal word.

Vir enige verdere vrae stuur gerus ‘n e-pos na brakpanradiogroep@gmail.com

 

August 2026
S M T W T F S
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031