Puik Werk SAP & Brakpan Radio Groep

Weereens het die waarde van die BRG se radio netwerk en die lede se toewyding vrugte afgewerp. Daar was ‘n huisbraak in Thomas straat (Brenthurst) Terwyl AO Roos en BRG lede na die verdagtes gesoek het, is nog ‘n huisbraak en voertuig diefstal gerapporteer...