(2 Timotheüs 4:2-5)  verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ʼn tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ʼn menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels. Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ʼn evangelis; vervul jou bediening.

Weer

Maksimum 28° Celsius, Gedeeltelik bewolk en moontlike donderstorm in die middag.

Voorvalle / Insidente

Geen

Aankondigings

Geen

Christelike Lied

Oorwinnings Lied – Piet Smit