En die HERE sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ʼn tuin wat goed besproei is en soos ʼn fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie. En die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak.

(Jesaja 58:11-12)

Verjaardae

BS-40 (Tassua) / MB-99 (Carmen) / DV-147 (Riaan)

Weer

Temperatuur : Tans 15 / Maks 29 – Sonskyn  – Sonop 06:14 Sononder 18:07

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Oop – 1400 tot 1800

Algemene Berigte

  1. Kentekens – Lede op patrollie moet asseblief kentekens opsigtelik op hulle voertuie vertoon. Dit sal voorkom dat die publiek onnodig verdagte voertuie rapporteer.