(Romeine 12:9-12) Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.

Verjaardae

BH-086 (Anita)

Weer

Temp 16/ Maks 26 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:35 Sononder 19:01

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Pretoria – Protes optredes by universiteite