(Mattheus 11:28-29)  Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;

Voorvalle / Insidente

 

Aankondigings

Die herhaler was gisteraand af weens ʼn tegniese probleem met die kragtoevoer. Dit het veroorsaak  dat die bystand battery afgeloop het. Die probleem is voor 07H00 herstel.

Ek het kwotasie aangevra om die herhaler 100% op sonkrag met addisionele bystand batterye te laat werk.

Weer

Maksimum 11/20° Celsius, Gedeeltelik bewolk.