Woensdag 23 September 2015

Psa 27:1-2

1  ʼn Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?

2  As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, ja, myne — struikel hulle self en val.

In tye van krisisse word die gelowige nie deur die omstandighede geïntimideer.

 Verjaardae

BS-08 (Leon) en DV-44 (Ryno) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 05H55 en die son gaan vanaand om 18H02 onder.

Die temperatuur is tans 14 en die maksimum voorspelde temperatuur is 27.

 Aankondigings

  1. Radio Toetse – Vanaand se radio toetse word deur BS-52 behartig.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte

  1. Kantoor Gesluit : Die kantoor sal Donderdag 24 en Vrydag 25 September gesluit wees.