Doodsberig
AZ-08 (Tannie Trixie) is gister middag oorlede. Ons innige simpatie oom Sarel, familie en vriende.
(Johannes 11:25-26) Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
Weer
17/35 – Sonskyn
Voorvalle / Insidente
Daar is gepeuter met die outo tellers by VC Spar.
Aankondigings
Geen
Christelike Lied
I’ll Fly Away – Jim Reeves