Woensdag 22 Julie 2015

1 Petrus 1:6 AOV

Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge,

Wanneer jy nie alles wat gebeur verstaan nie, bly op God vertrou.

 

Verjaardae

BS-98 (Danie) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.

Weer

Sonop was om 06H51 en die son gaan vanaand om 17H35 onder.

Die temperatuur is tans 6 en die maksimum voorspelde temperatuur is 20.

Area Berig

AZ-08 – Geen

BH-34 – Geen

BN-58 – Geen

BS-02 – Vermiste persoon word gesoek, moontlik vermoor.

DG – Geen

DL-03 – Geen

DP-22 – Geen

DV – Gewapende roof en kaping by Shell garage.

GU-01 – Geen

MB – Geen

SA – Geen

SV-06 – Geen

Aankondigings

  1. Radio Toetse – Vanaand sal BS-52 die radio toetse behartig. Neem kennis dat die junior lede tussen 19H00 en 19H30 toetse doen.