Doodsberig

DP-004 (Danie) se pa is gister oorlede. Ons innige simpatie met Danie en die familie.

(Openbaring 21:4) En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.

Weer

Maksimum 28° Celsius, Sonskyn.

Voorvalle / Insidente

Geen

Aankondigings

Geen

Lied

Take My Hand Precious Lord  – Jim Reeves