(Jakobus 1:25-26) Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ʼn vergeetagtige hoorder is nie, maar ʼn dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen. As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs.

Verjaardae

BN-029 (Bertie)

Weer

Temp 10 / Maks 26 – Sonskyn – Sonop 05:30 Sononder 19:03

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. N12 – Bronkhorstspruit Afrit – Brandende bande – Rede onbekend.
  2. Vaaldam – 61,2% vol