Daarom hou ek al die bevele aangaande alles vir reg; elke leuen pad haat ek. U getuienisse is wonderbaar; daarom bewaar my siel hulle. Die opening van u woorde gee lig; dit maak die eenvoudiges verstandig.
(Psalms 119:128-130 AOV)
Verjaardae
DV-50 (Trudie) / DP-08 (Robert)
Weer
Temperatuur : Tans 4 / Maks 18 – Gedeeltelik Bewolk – Sonop 06:38 Sononder 17:26
Aankondigings
- Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte