(Lukas 22:19-20)  Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis. Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.

Voorvalle / Insidente

Weereens geen insidente by ons lede, almal veilig en rustige nag gehad. Dankie aan ons Skepper

Aankondigings

Geen

Weer

Maksimum 9/23° Celsius, Meestal sonskyn