(Johannes 15:12)  Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.

(Johannes 15:13)  Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Verjaardae

BH-11 (Phillip) / MB-18 (Michelle) / MB-58 (James)

Weer

Temperatuur : Tans 17 / Maks 27 – Moontlike donderstorm en reën – Sonop 05:51 Sononder 18:49

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Pad Gesluit – N12 rigting JHB by Tom Jones – alle bane as gevolg van voertuig wat vrag verloor.