(Markus 12:29-30)  En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ʼn enige Here; en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Weer

Maksimum 23° Celsius, Moontlike donderstorm vanmiddag.

Voorvalle / Insidente

Voertuig Wiele gesteel : 25 Davy – Minnebron

Aankondigings

Geen

Lied

Ek Dans In Die Storm – Ronel Erasmus