Woensdag 12 Augustus 2015

Openbaring 14:7 AOV

En hy het met ʼn groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.

Hou vas aan God se beloftes, nie net wanneer dit sleg gaan, maar ook in die goeie tye.

Verjaardae

BH-84 (Stompie),  BN-39 (Jenny) en DV-46 (Latitia) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

Nuwe Lede

Bothas Geluk : BG-01 (Shane)

Brenthurst : BH-84 (Gordon)

Dalview : DV-110 (Dirk), DV-111 (Jack), DV-112 (Klippies) en DV-113 (Kevin)

Sonneveld : SV-33 (Caroline) en SV-34 (Linda)

Weer

Sonop was om 06H38 en die son gaan vanaand om 17H45 onder.

Die temperatuur is tans 9 en die maksimum voorspelde temperatuur is 23.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

Aankondigings

  1. Radio Toetse – BS-52 behartig vanaand se toetse, neem kennis dat die eerste halfuur vir die junior lede is.