(Efesiërs 4:31-32) Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid. Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het..
Verjaardae
DD-09 (Berno) / SA-026 (Gideon) / DP-040 (TJ)
Weer
Temp 15 / Maks 25 – Bewolk / Sonop 05:24 Sononder 19:03
Aankondigings
- Junior Radio Toetse om 19:00
- Kantoor Gesluit