Woensdag 09 September 2015
Matthéüs 6:31-33 AOV
Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het. Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Jou gesindheid teenoor God bepaal of jy die seëninge wat Hy vir jou het gaan ontvang.
Verjaardae
DP-07 (Johan) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 06H11 en die son gaan vanaand om 17H57 onder.
Die temperatuur is tans 13 en die maksimum voorspelde temperatuur is 27.
Aankondigings
- Radio Toetse : BS-52 behartig vanaand se toetse. Die eerste halfuur is vir al die junior lede.
- Terreur Waarskuwing : Daar is ʼn waarskuwing gerig van moontlike terreur aanvalle op Amerikaanse besighede en instansies. Lede word gevra om waaksaam te wees veral in die winkel komplekse. Rapporteer enige verdagte pakkies of persone.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Algemene Berigte
- DV-45 rapporteer verdagte persone naby die Auto Tellers by Perry’s Supermark.
- DP-34 rapporteer stilstaande minibus op die draai voor Jack’s Paint.