Woensdag 05 Augustus 2015

Spreuke 16:12 AOV

Dit is ʼn gruwel vir konings om goddeloosheid te doen, want deur geregtigheid word die troon bevestig. Die konings het behae in regverdige lippe, en hulle het hóm lief wat regte dinge spreek.

Moenie bang wees om op te staan vir wat reg is nie.

Verjaardae

BS-54A (Glen) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

Weer

Sonop was om 06H43 en die son gaan vanaand om 17H42 onder.

Die temperatuur is tans 8 en die maksimum voorspelde temperatuur is 23.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Skietvoorval in Prince George
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

Aankondigings

  1. Radio Toetse – BS-52 behartig vanaand se toetse, neem kennis dat die eerste halfuur vir die junior lede is.
  2. GPF Vergadering – Vergadering op 6 Augustus om 19:00 te Tweedy Park. Lede word versoek om die vergadering by te woon.