(Mattheus 5:13-15) Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie. Julle is die lig van die wêreld. ʼn Stad wat bo-op ʼn berg lê, kan nie weggesteek word nie; en ʼn mens steek ook nie ʼn lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is.

Voorvalle / Insidente

Vermy N3 tussen London & Malboro – asook M1 tussen Grayston en Marlboro. Beplande gewelddadige protes aksies.

Aankondigings

DO-Andre se begrafnisdiens vind 5 April om 14H00 plaas – AGS Brakpan Witpoortjie Weg

Junior radio toetse vanaand vanaf 19H00 op kanaal-4

Weer

Maksimum 14/24° Celsius, Bewolk en moontlike reën