Woensdag 02 September 2015

1 Petrus 1:6-7 AOV

Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;

Jy kan nie van alles wat moeilik is in die lewe weghardloop, of dit ignoreer nie, die moeilike tye vorm ons karakter.

 Verjaardae

BS-90 (Jacques), DP-09 (Charmaine) en DV-99 (Johan) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 06H18 en die son gaan vanaand om 17H54 onder.

Die temperatuur is tans 5 en die maksimum voorspelde temperatuur is 25.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Aankondigings

  1. Radio Toetse – BS-52 doen die radio toetse vanaand.