(Openbaring 2:2) Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;
Verjaardae
BH-038 (Marius) / DD-022 (Marlene) / RC-03 (Manie)
Weer
Temperatuur : Min 15/ Maks 27 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:41 Sononder 18:58
Aankondigings
- Radio Toetse – Alle Junior lede doen vanaand radio toetse.
- Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte