Want ons ligte verdrukking wat vir ʼn oomblik is, bewerk vir ons ʼn alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.
(2 Korintiërs 4:17-18)
Verjaardae
AZ-17 (Annemarie) / DP-39 (Hannelie)
Weer
Temperatuur 13 / Maks 23 – Reën – Sonop 06:18 Sononder 17:58
Saterdag – 14 / 23 (Gedeeltelik bewolk)
Sondag – 14 /25 (Sonskyn)
Aankondigings
- Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Gesluit
Algemene Berigte