(1 Timotheus 6:10-11) Want die geldgierigheid is ʼn wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.
Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.
Voorvalle / Insidente
EA-24 – Alles stil en rustig volgens nagskof
02H00 – 04H00
Aankondigings
EA-24 monitor ons kanale 24/7. Lede kan hule as volg kontak :
07H00 tot 21H00 – Kanaal 4
21H00 tot 07H00 – Kanaal 5
Roepsein : Echo Alfa Beheer
Weer
Maksimum 12/22° Celsius, Sonskyn