Doodsberig
BH-043 (Hendry Erasmus) se broer is eergister aand oorlede. Van my en Louise wil ek net ons innige simpatie en medelye oordra.
(Filippense 3:20-21) Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus, wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.
Weer
Maksimum 31° Celsius, Moontlike donderstorm.
Saterdag – 11/29° Celsius , Moontlike donderstorm in die middag
Sondag – 14/22°Celsius, Bewolk met moontlike donderstorm.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Geen
Christelike Lied
Geen – weerlig skade aan rekenaar.