(Romeine 12:4-5) Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
Verjaardae
BP-032 (Jan) / DD-002 (Susanna) / DV-034 (Lisinda) / KL-027 (Cherise) / RC-098 (Shirley)
Weer
Temp 12 / Maks 30 – Sonskyn – Sonop 05:31 Sononder 19:02
Aankondigings
- Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Nuwe Face Book Blad – Brakpan Misdaad
Algemene Berigte
- Diefstal – Groot hek gesteel by “Just Wheels”
- Diefstal – Wiele gesteel in Davies Str (Minnebron)
- Verdagte Aktiwiteit – Die Citroen Bende is opgemerk in Minnebron