Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. Kyk, hulle almal sal beskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, en jou teëparty sal omkom.

(Jesaja 41:10-11 AOV)

Verjaardae

BS-58 (Willie) /

Weer

Temperatuur 9 / Maks 20 – Sonskyn – Sonop 06:39 Sononder 17:25

Saterdag – 8 / 21 (Sonskyn)

Sondag – 7 /21 (Sonskyn)

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Gesluit

Algemene Berigte