(Spreuke 1:7) Die vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug. (Spreuke 1:8) My seun, luister na die tug van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie; (Spreuke 1:9) want dit is ʼn lieflike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.
Verjaardae
BH-59 (Dirkie) / BH-76 (Charmaine) / DV-17 (Hettie) / SA-05 (Fanie)
Saterdag : DO-27 (Magda) / DP-22 (Alda)
Sondag : BS-89 (Henry) / BS-97 (Verna) / DV-51 (Daniel) / BS-12 (Hermien)
Weer
8/23 (Sonskyn)
Saterdag : 8/24
Sondag : 9/24
Aankondigings
Geen
Algemene Berigte
Geen