Vrydag 18 September 2015

Psalms 27:3 AOV

Al word ʼn laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan ʼn oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.

Moenie probeer vlug van jou probleme, more sal hul nog steeds daar wees.

 Verjaardae

Vandag : BH-43 (Lucille)

Sondag : DD-09 (Patricia) en DV-57 (Johan)

Mag dit ʼn geseënde dag wees.

 Weer

Sonop was om 06H01 en die son gaan vanaand om 18H00 onder.

Die temperatuur is tans 9 en die maksimum voorspelde temperatuur is 29.

Saterdag – 10 / 26

Sondag – 10 /25

 Aankondigings

  1. Po-Po Toekenning : Lede stem dat die Po-Po toekenning gemaak moet word vir lede wat tussen 22:00 en 06:00 speel op die radio. (Neem kennis, hier word nie verwys na die vrug, so my spelling is nie verkeerd.)

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte

Geen