Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes. Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. Ek sê dit tot julle beskaming. (1 Korinthiërs 15:33-34)
Verjaardae
DP-2 (Gary) / LA-31 (Arno) / BN-97 (Jacques) / BH-4 (Ansie)
Weer
Temperatuur 15 / Maks 27 – Sonskyn – Sonop 06:08 Sononder 18:20
Aankondigings
- Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Vergadering – Saterdag 1900 (H/V Prince George & Jones)
Algemene Berigte