(Spreuke 18:20) Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe.
(Spreuke 18:21) Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.
Verjaardae
MB-52 (Gert)
Weer
Temperatuur 17 / Maks 26 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:52 Sononder 18:47
Aankondigings
- Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte