Vrydag 11 September 2015

Psalms 37:34 AOV

Wag op die HERE en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.

Net jy kan besluit om jou laste voor God neer te sit, niemand kan dit namens jou doen nie.

 Verjaardae

Vandag verjaar SV-20 (Dawid) en DV-62 (Ettienne)

Saterdag verjaar BS-86 (Norman)

Sondag verjaar BH-57 (Marius) en DV-12 (Matt)

Mag dit ‘n geseënde dag wees vir die lede.

Nuwe Lid

Larrendale : LA-17 (Coetzee) huisgesin.

 Weer

Sonop was om 06H08 en die son gaan vanaand om 17H58 onder.

Die temperatuur is tans 14 en die maksimum voorspelde temperatuur is 29.

Saterdag : 9 / 29

Sondag : 9 / 26 – Moontlike donderstorm en reën na 14:00

 Aankondigings

  1. Radio Toetse : Geen radio toetse vanaand en die naweek

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Inbraak by DBV
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte

Geen