(Gal 5:14-15) Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie.

Verjaardae

MB-25 (Sonja) / SV-15 (Gawie)

Weer

Temperatuur 10 / Maks 23 – Meestal Bewolk – Sonop 06:05 Sononder 18:27

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Protes Optrede – R21 en R24 verkeer probleme in die Kempton Park area.
  2. AZ-08 : 28mm reën
  3. SA-29 : 38mm reën
  4. BN-13 : 30mm reën
  5. MB-50 : Inbraak vanoggend in Tienie Kruger Minnebron