Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en in hom is geen oorsaak van struikeling nie. Maar hy wat sy broeder haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis en weet nie waarheen hy gaan nie, omdat die duisternis sy oë verblind het.

(1 Johannes 2:10-11)

Verjaardae

BH-60 (Tommy) / DV-107 (Kobus) / MB-5 (Dries) / DV-124 (Nellie) / DV-154 (Natasha)

Weer

Temperatuur 9 / Maks 23 – Sonskyn – Sonop 06:32 Sononder 17:33

Saterdag – 11 / 24 (Gedeeltelik bewolk)

Sondag – 12 /24 (Sonskyn)

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Gesluit

Algemene Berigte