(1 Korintiërs 15:44-45)  ‘n Natuurlike liggaam word gesaai, ‘n geestelike liggaam word opgewek. Daar is ‘n natuurlike liggaam, en daar is ‘n geestelike liggaam. So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees.

Voorvalle / Insidente

Geen

Aankondigings

DO-Andre se begrafnisdiens vind vandag om 14H00 plaas – AGS Brakpan-Wes 122 Witpoortjie Weg.

Weer

Minimum/Maksimum : 15/21° Celsius, Bewolk, moontlike reën.