Vrydag 04 September 2015
Hebreërs 13:1-2 AOV
Die broederliefde moet bly. Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg.
Gasvryheid verskaf net soveel vreugde aan die gewer as aan die ontvanger.
Verjaardae
Vandag : DO-73 (Deon)
Saterdag : DV-100 (Louise), en AZ-02(Andries)
Sondag : DD-07 (Kobie) en DP-04 (Bregda)
Weer
Sonop was om 06H16 en die son gaan vanaand om 17H55 onder.
Die temperatuur is tans 6 en die maksimum voorspelde temperatuur is 17.
Reën word voorspel vir die res van die dag.
Saterdag : 4 / 12 – swaar reën vir die hele dag
Sondag : 6 / 19 – Reën in die oggend.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Aankondigings
Geen