(Hebreërs 12:26-28) Toe het sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy belowe en gesê: Nog een maal laat Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel bewe.
En hierdie woord: nog. een maal, wys duidelik op die verandering van die wankelbare dinge as geskape dinge, sodat die onwankelbare kan bly.
Daarom, omdat ons ʼn onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Sektor-3 doen vanaand radio toetse
Weer
Maksimum 14/24° Celsius, Sonskyn