(Jesaja 48:17-18)  So sê die HERE, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die HERE jou God, wat jou leer wat heilsaam is, wat jou lei op die weg wat jy moet gaan. Ag, as jy maar na my gebooie geluister het, dan sou jou vrede gewees het soos ʼn rivier en jou geregtigheid soos die golwe van die see;

Verjaardae

BS-40 (Spyker) / BS-60 (Marie) / SV-27 (Martie)

Weer

Temperatuur 15 / Maks 26 – Mis Oggend / Donderstorm en reën na 1200 – Sonop 06:01 Sononder 18:35

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte