(2 Korintiërs 10:3-5)  Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;  want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,

Verjaardae

BS-007 (Gerhardt) / SA-08 (Nico) / SV-27 (Rossouw) / MB-08 (Gerrie)

Weer

Temperatuur 15 / Maks 27 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:42 Sononder 18:57

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Vuur Binne My (Fredi Nest)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Diefstal / Honde Vergiftiging – La Ferte
  2. Vermiste Hond – Cardigan str. (Bull Terrier – Brundle kleur)