(Psalms 46:2) God is vir ons ʼn toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.
Weer
Maksimum 16/28° Celsius, Moontlike donderstorm in die middag.
Saterdag 15/25° Celsius Moontlike donderstorm
Sondag 15/25° Celsius Reën en Moontlike donderstorms
Voorvalle / Insidente
Gewapende roof – Hendor Transport. Wag in been geskiet. Onbekend wat gevat is.
Moenie uitgaan om ondersoek in te stel. Daar was gister in Rand Collierys ‘n poging tot roof en skote is afgevuur. Een rower is dood en een gewond. Twee vroue het uitgaan toe hulle die skote hoor en hulself in die rowers vasgeloop. Gelukkig het die rowers hulle nie beseer.
Aankondigings
Kantoor is Sondag oop van 14HOO tot 16H00
BRG Tema Lied
Saamstaan – Danie Van Der Westhuizen