Neem asseblief kennis van die nuwe pryse op radios, effektief 08 Maart 2017
- Kirisun FP430 = R1800
- Kirisun FP460 = R2300
- Kirisun FM540 = R4000
- Ander modele = Kontak vir nuwe pryse.
Neem asseblief kennis van die nuwe pryse op radios, effektief 08 Maart 2017
Louise kyk asb na ons rek. MB65 ek weet iewers laas jaar het ons vooruit betaal vir n paar maande en Herman vergeet dis vooruit betaal en doen hy nog eftâs
Sal jy asb kyk en net vir my weer ons bedrag stuur wil vanaand oorbetaal
Dankie mooi bly