Nuwe Blad – Lede neem asseblief kennis dat ek die ou blad gaan sluit. Die nuwe blad is slegs vir aktiewe BRG lede. Daar sal lede hulle BRGRoepsein moet verskaf voordat hulle as lede aanvaar word. Jammer vir enige ongerief. Nuwe blad se naam :
BRG – Brakpan Radio Groep.
Dit is n goeie ding dankie
BS 40