Alle lede neem kennis van die volgende nood nommers vir ambulans dienste.

  1. Pasiënte sonder mediese fondse (Staatsdiens ambulans) – Skakel 112 vanaf selfoon (Gratis oproep)
  2. Netcare 911 – Privaat ambulans diens – 082 911 (Selfoon oproep kostes)
  3. ER 24 – Privaat ambulans diens – 084 124 (Selfoon oproep kostes)