(Psalms 10:16-18) Die HERE is Koning vir ewig en altyd; die heidene het vergaan uit sy land. HERE, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, U oor sal luister om aan die wees en verdrukte reg te doen. Geen mens uit die aarde sal langer voortgaan om skrik aan te jaag nie.

Verjaardae

BH-043 (Hendry) / BH-057 (Christine) / DD-018 (Judy) / DV-020 (Coert)

Weer

Temperatuur : Min 19 / Maks 27 – Bewolk – Sonop 05:35 / Sononder 19:03

Aankondigings

  1. Selverdediging klas 19:00 Dalview Laerskool
  2. Kantoor Oop Vanaf 13:00 tot 17:00
  3. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  4. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte