Maandag 28 September 2015

1Sa 17:45 

Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met ʼn swaard en met ʼn spies en met ʼn lans, maar ek kom na jou in die Naam van die HERE van die leërskare, die God van die slagordes van Israel, wat jy uitgedaag het.

Jy kan nie jou Goliat oorwin tensy jy bereid is om hom te konfronteer.

Verjaardae

BH-39 (Michele) verjaar vandag.

 Weer

Sonop was om 05H50 en die son gaan vanaand om 18H05 onder.

Die temperatuur is tans 16 en die maksimum voorspelde temperatuur is 29.

 Aankondigings

  1. Radio Toetse – BH-34 doen vanaand se radio toetse.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DD-15 Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

 Algemene Berigte