(Psalm 55:9-14) Verwar, Here, verdeel hulle spraak, want ek sien geweld en twis in die stad. Dag en nag omring hulle dit op sy mure, en binnekant is onreg en moeite. Wat onheil aanbring, is daarbinne, en verdrukking en bedrog wyk nie van sy markplein nie. Want dit is geen vyand wat my smaad nie, anders sou ek dit dra; dit is nie my hater wat hom teen my groot maak nie, anders sou ek my vir hom wegsteek; maar jy, ʼn man soos ek, my vriend en my vertroude! Ons wat innig met mekaar omgegaan het, in die huis van God gewandel het met die woelige skare.
Verjaardae
DP-17 (Sias) / KL-24 (Marietjie)
Weer
Temperatuur : Min 13 / Maks 22 – Reën – Sonop 05:59 / Sononder 18:38
Aankondigings
- Selverdediging klas – 19H00
- Kantoor Oop Vanaf 13:00 tot 17:00
- Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
- Geweld – Witfield / Knights / Germiston