En Hy sê vir hulle: Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see, en daar het ʼn groot stilte gekom.

(Mattheüs 8:26)

Verjaardae

NS-15 (Linda) / BN-17 (Andre)

Weer

Temperatuur : Min 12 / Maks 19 – Bewolk – Sonop 06:26/ Sononder 17:42

Aankondigings

  1. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Oop – 1400 tot 1800
  4. Selfverdediging : 1900 (Dalview – Laerskool)

Algemene Berigte

  1. Paas haas is gewen deur BN-33