(Romeine 12:9-12) Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.

Verjaardae

DV-123 (Joan) / MB-057 (Wilma)

Weer

Temp 17 / Maks 28 – Bewolk – Sonop 05:34 Sononder 19:02

Aankondigings

  1. Selfverdediging klas 19:00 Dalview Laerskool
  2. Kantoor Oop Vanaf 13:00 tot 17:00
  3. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  4. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Arrestasie – Robert Fisher is gister gearresteer deur lede van die BRG en SAP.
  2. Botsing – R23 rigting Benoni net na die brug (pad gesluit)
  3. Protes Optrede (Kriel) – Die hoof ingange is toegemaak en ook die sentrale sakegebied
  4. Besigheid Rowe – Gewapende rooftogte by besighede en wandellane neem toe.