En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.

(Johannes 8:12 AOV)

Verjaardae

BS-27 (Hennie) / BS-33 (Loraine) / DP-40 (TJ) / MB-96 (Robert)

Weer

Temperatuur : Min 10 / Maks 22 – Sonskyn – Sonop 06:41 / Sononder 17:25

Aankondigings

  1. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte